Zach Braff

Zach Braff
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zachary Braff[1]
Geboorte 6 April 1975 (1975-04-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zach Braff (gebore 6 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004), Oz the Great and Powerful (2013), en Wish I Was Here (2014), en in die televisiereeks Scrubs (2001).

  1. ‘Scrubs’ Star Zach Braff Wows U. of Florida Fans Geargiveer 16 Oktober 2013 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy